搜索
热搜: music
门户 Culture Language view content

Arabiese See

2015-6-15 00:07| view publisher: amanda| views: 4357| wiki(57883.com) 0 : 0

description: Die Arabiese See (Arabies: حر العرب ‎Baḥr al 'Arab, Persies: دریای عرب, Oerdoe: بحیرہ عرب, Sanskrit: सिन्धू सागर Sindhusagaraha, letterlike betekenis: See van Sindh) ...
Die Arabiese See (Arabies: حر العرب ‎Baḥr al 'Arab, Persies: دریای عرب, Oerdoe: بحیرہ عرب, Sanskrit: सिन्धू सागर Sindhusagaraha, letterlike betekenis: See van Sindh) is 'n see wat deel uitmaak van die Indiese Oseaan en word omring deur Somalië, Jemen, Oman, Iran, Pakistan, Indië, Sri Lanka en die Maledive. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 3 862 000 km². Die Arabiese See word deur die eilande Sokotra en Maledive van die Indiese Oseaan geskei.

Die See het twee randsee: Die Golf van Aden, wat die See met die Rooi See verbind, en die Golf van Oman, wat die See met die Persiese Golf verbind.

Grote stede aan die See is Karatsji en Moembaai en die belangrikste rivier wat uitmond in die see is die Indus.

About us|Jobs|Help|Disclaimer|Advertising services|Contact us|Sign in|Website map|Search|

GMT+8, 2015-9-11 20:14 , Processed in 0.147625 second(s), 16 queries .

57883.com service for you! X3.1

返回顶部