Die Arabiese Liga (Arabies: جامعة الدول العربية, dschāmiʿat ad-duwal al-ʿarabiyya, "Liga van die Arabiese Lande") is 'n internasionale organisasie van die Arabiese lande in Noord-Afrika en Suidwes-Asië. Die Arabiese Liga is op 22 Maart 1945 deur Egipte, Irak, Jordanië, Libanon, Saoedi-Arabië en Sirië in Kaïro, Egipte, as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog gestig en bestaan uit 22 lidlande. Die hoofkantoor is in Kaïro geleë. Lidlande Algerië Bahrein Comore-eilande Djiboeti Egipte Irak Jemen Jordanië Katar Koeweit Libanon Libië Marokko Mauritanië Oman Palestina Saoedi-Arabië Sirië Soedan Somalië Tunisië Verenigde Arabiese Emirate Waarnemerlande Brasilië Eritrea Indië Venezuela Instansies Raad van die Arabiese Liga Arabiese Parlement Sekretaris-generaal Sekretarisse-generaal van die Arabiese Liga sedert 1953[1]: Nabil al-Arabi (Egipte) 1 Julie 2011 - hede Amr Moussa (Egipte) 15 Mei 2001 - 1 Julie 2011 Esmat Abdel Meguid (Egipte) 15 Mei 1991 - 15 Mei 2001 Assad al-Assad (Libanon) September 1990 - 15 Mei 1991 Chedli Klibi (Tunisië) Maart 1979 - September 1990 Mahmoud Riad (Egipte) 1 Junie 1972 - Maart 1979 Abdel Khaliq Hassuna (Egipte) September 1952 - 1 Junie 1972 Abdel Rahman Azzam (Egipte) 22 Maart 1945 - September 1952 |
About us|Jobs|Help|Disclaimer|Advertising services|Contact us|Sign in|Website map|Search|
GMT+8, 2015-9-11 20:14 , Processed in 0.149326 second(s), 16 queries .